Dit is verseker ek. Ek is juis nou net klr met Kainsmerk – kortverhale deur Annelie Botes puik verby – met groot druppels pyn van ander deur elke storie verweef. Ek kon dit nie neersit voor die laaste bl – dit het my laat pyn, dink en besef, waaragtig tyd is net ‘n asemteug.
Jy moet lekker lees.🤗
LikeLike
Ek het nou laaste boek van Diana Gabaldon in die Outlander reeks gelees. Wat ń heerlike kuier. Waar kuier jy?
LikeLike
Ek werk. En lek my wonde na gister se val.
LikeLike
Jammer om te hoor vd val. Ek sit nog met liederlike merke op my knie vd val in Kanada. So innige simpatie.
LikeLike
Ek het al vergeet van jou val!!! Jou beserings was defnitief erger as myne. Dis net my tande…🙈
LikeLike
Tande is erg en duur😱
LikeLiked by 1 person
Beautiful! Wat is lekkerder as om so deel te raak van ‘n goeie verhaal.
LikeLiked by 1 person
Totaal
LikeLike
💙💚💛💜🖤❤
LikeLiked by 1 person
Dis wonderlik om jouself so in te leef in ‘n verhaal.
LikeLike
Dit neem jou na plekke en tye waar jy nooit andersins sal kom nie.
LikeLiked by 1 person
Dis waar.
LikeLike
Gedagte na aanleiding van my post, vertel waar kuier julle nou in die boeke wereld.
LikeLike
Dit is verseker ek. Ek is juis nou net klr met Kainsmerk – kortverhale deur Annelie Botes puik verby – met groot druppels pyn van ander deur elke storie verweef. Ek kon dit nie neersit voor die laaste bl – dit het my laat pyn, dink en besef, waaragtig tyd is net ‘n asemteug.
LikeLike
Sal hom moet aanskaf.
LikeLike