Hier is ek in die verre Kanada en vir die eerste keer in die somer. Dis so ń wonderlike tyd saam met my kleine Lienke. Ek drink die oomblikke in om in my geheue tassie te bere.
Met my aankoms is ek verwittig dat daar ń lys opgestel is van “things to do with grandma”
1. Do mosaic
2. Go swimming
3. Make cookies. (Done)
4. Make cupcakes
5. Show minecraft x3
6. Picnic
7. Read
8. Watch movie x6
9. Build lego
10. Cuddle cats
11. Grandparents tea at school. (Done)
12. Go to her race
13. Bou puzzle
14. Write fairytales abour dragons ń stuff
15. Go to her sports
16. Watch fish
17. Walk Zola (the husky)
18. Sleep with grandma
19. Go to park
20. Take to the stores
21. Play board game
22. Go to Aberdeen mall
23. Visit mom at work
24. Meet Lysia (done)
25. Read fairy tales about dragons and stuff
26. Play hungry hippos
27. Paint toe nails.
Interressante lys. Ons het al heel party dinge gedoen en gelukkig is daar nog baie tyd vir die res van die lys.
Soveel wat ek ervaar en beleef van Lienke land. So voorreg