So deel ek n ou hekelpatroontjie op facebook, waarna n vriendin uit verre George antwoord, waarin sy haar begeerte uitspreek om te leer hekel. Ek antwoord kom kuier dan leer ek jou.

Net daar stuur ek n ding die kuber ruimte in, wat nou perporsioneel groei.

n Kennis hier naby lees my antwoord en vra sal ek haar en n paar mense kom leer hekel. So dink ek ag, dis een van daardie vrae wat sal verdwyn in die kuber ruim as net n begeerte wat tot niks sal kom nie of dit sal net sy wees.

Vanoggend sien ek oe sy het dit op faceboek geplaas en n ope uitnodiging gerig. Die reaksie😱😨……

Nou besef ek sussie jy is in vir n ding, ek wat nie die mens met die meeste selfvertroue in myself en my vermoe het nie gaan nou moet klas gee in hekel. Ek self is maar n amateur wat so op my sigselwers aan ploeter. Nie eers altyd seker of ek reg doen volgens die hekel bybel nie.

Eintlik lag ek so bietjie vir myself, so met n effense benoudheid in my.

how-to-single-crochet-56a1e5403df78cf7726fbe3e

Ek het defnitief nie tred gehou met die erns van die vraag nie. Nou ja vriende in blogwereld, ek gaan nou klas gee in hekel. Hoop nie dis met katastrofiese perporsies nie.

8 thoughts on “In vir n ding

  1. En jy gaan die klasse net soveel geniet as jou studente. Hier by ons rond is dit nou weer mode vir groepies vroue om bymekaar te kom om handwerk by mekaar te leer. Dis ‘n lekker manier om te kuier en nuwe mense te ontmoet.

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s