20170622_123722Vanoggend het ek vir onse Emma (wat more twee is), n ware Josefskleed (haar eie technicolour dreamcoat) klaar gemaak. Sien onse Emma is n kleurvolle klein mensie.

Sy is ons engeltjie kind wat Jesus ons gegee het. Sy is net vir my so kosbaar en uniek in haar mensie wees.

20170728_091613

Elkeen van ons kleindogters is op haar eie manier besonders. Emma is die besige bytjie, die nie bang wees vir enige iets klein mensie. Ek hoop so dat sy hierdie dapperheid sal behou.

Tog is sy ons klein cuddle kousie, die enetjie wat haar ouers in n ander skooltjie moes sit omdat sy n warm tannie gesoek het, een wat haar kon vashou en liefies gee. Die een wat sag met haar kon wees.

Sy is mal oor diere. My Karolus word vreeslik gedruk deur haar klein armpies. Ons hasie-hop mensie.

 

8 thoughts on “Kleurvol

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s