Hierdie is werklik n hulpkreet na al julle bloggers.

Ek het my site opgestel op my selfoon, later het ek probeer inlog vanaf my laptop. Ek kan inlog as reader, maar dit se net ek het nie n site op wordpress nie.

Ek het al die hulp probeer, maar sonder sukses. Dis baie frustrerend om alles van my selfoon af te doen.

Die enigste antwoord wat ek tot dusver gekry het is: OpenID is not available for any new blogs created after 2016-01-02.

Help groot asseblief!!!!!

7 thoughts on “Help

  1. Wat jy kan probeer is log uit op die selfoon. Vat die laptop en tik in wordpress.com. Dit behoort jou op die blou wordpress skerm te gooi en regs bo in die hoek is log in. dan vat jy jou blog naam bv diewithasie en jou password en dit behoort jou in te kry. Jy moet op die blou skerm van wordpress uit kom vir die om te werk en vir propperse log in.

    Like

  2. Nou het ek al die raad gevolg en niks help nie. Ek kan nou glad nie in ge log kry in my blog nie. Selfs laat hy my soms nie toe om kommentaar te lewer of te like nie.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s