Beteken: blaps, dwaasheid, dwaling, feil, flater, glips, inkorrektheid, lapsus, ens

Vanoggens skryf ek hierdie lang blog, sois die engelse se, dig deep. Wil n ou fototjie inlas op die einde en….

Weg is my blog. Soek oral, maar tegnologie het gewen. Hy sweef iewers in die kuber ruim rond, hoop nie hy bots met julle “clouds” nie.

7 thoughts on “Faux pas

  1. Dis eienaardig. WordPress het reeds sedert die installasie van weergawe 3.6’n outomatiese “autosave action” wat verhoed dat jou nuwe blogs skielik wegraak selfs wanneer jy internet-koneksie verloor. Het jy gaan kyk onder My Sites > Blog Posts? Dis waar ek gewoonlik my “drafts” kry.

    Like

Lewer kommentaar