Beteken: blaps, dwaasheid, dwaling, feil, flater, glips, inkorrektheid, lapsus, ens
Vanoggens skryf ek hierdie lang blog, sois die engelse se, dig deep. Wil n ou fototjie inlas op die einde en….
Weg is my blog. Soek oral, maar tegnologie het gewen. Hy sweef iewers in die kuber ruim rond, hoop nie hy bots met julle “clouds” nie.
☺☺☺ Toemaar, dit tref ons almal.
LikeLike
Miskien het ek more moed om hom oor te skryf. Vandag het ek liewer Oupa en Ouma gekyk om bietjie te lag. As mens op die verlede se paaie stap krap dit jou gevoelsmens deurmekaar
LikeLike
Dis eienaardig. WordPress het reeds sedert die installasie van weergawe 3.6’n outomatiese “autosave action” wat verhoed dat jou nuwe blogs skielik wegraak selfs wanneer jy internet-koneksie verloor. Het jy gaan kyk onder My Sites > Blog Posts? Dis waar ek gewoonlik my “drafts” kry.
LikeLike
Nee jong, weg is hy weg. Bly soek in hoop, maar moet aanvaar hy sweef iewers. Sal moet oor skryf. Sal net nie weer n foto probeer in sit nie.
LikeLiked by 1 person
Ons sal uitkyk vir hom. Kyk bietjie by jou drafts
LikeLike
Hy is nerens, al gesoek
LikeLiked by 1 person
Ai
LikeLiked by 1 person