Hier sit ek op n lughawe, dit is nog altyd vir my n fassinerende plek. Om die mense dop te hou en te probeer dink wat elkeen se storie is.

As gevolg van my besigheid wat ek gehad het, het ek oorsee gevlieg. Veral in die buitelandse kant van n lughawe, is daar n kultuur op sy eie. Hierdie kultuur is fassinerend. Almal oppad…

Is dit nie maar soos ons lewens nie, elke dag n nuwe reis. Nuwe herinneringe wat versamel is voordat jy hier beland, aan die einde van n reis en voor die begin van n nuwe.

Ek wonder sommer, of ons ooit soveel beplanning in ons daaglise reis sit en met soveel opgewondenheid ons reis beplan. Sal daar dan nie meer glimlagte wees, n nuwe wip in die stap nie?

Ek vra maar net

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s