old-treasure-chest-chains

Soms pop daar n herinnering uit ons onthou kissie op, ongevraag…

Myne, nou die dag was n foto, nie sommer so foto nie. Dit sou die laaste foto gewees het in my foto-lewensboek.

Dit is n man en vrou op n trap, mooi aangetrek, oppad na n funksie. Glimlagte op die gesig. Niemand kon sien wat diep in hulle binnemens aan gaan nie.

Ek was stom toe die trefkrag van die foto skielik na agt jaar soos n golf oor my breek.

 

9 thoughts on “Die foto.

    1. En hoe staan hy nie al nie. In die tydperk van daardie dag af tot nou, het ek 3 kleindogters ryker geword, waarop ek dol verlief is. Die voorreg gehad on n besigheid te begin en invoere te doen. Daarom het ek gereis en my visie het so verbreed.

      Like

  1. Dagsê Trommeltjie! Sorrie ek kom sê nou eers dankie vir jou volg meer as ‘n jaar terug!
    Ek’s bly ek het hier gestop vandag… daar was ‘n teken hier vir my! Ja… jy volg ‘n ander blog wat nou vir my ooktoepaslikheid het (as jy dalk wonder… daai woord is Antie Googel s’n!) Barbara Storey. Lyk my die twee van ons sal binnekort deur die sefde drukker verteenwoordig word! (Shoe… niemand weet nog nie… behalwe jy… die e-possie het eers vanoggend hier aangekom!)
    Maar… ek voel ek moet ju laat weet!
    Oukei… dankie vir jou volg (as jy nog volg…) ek hoop jy vind ‘n glimlag of drie waneer jy ‘n draai gooi!
    As jy belang stel… ek pos elke Woensday ‘n Nellie vervolgverhaal… Hester het die inspirasie verskaf!
    Raait… ek sal nou bogger-off! 😉
    Net so by the way… ek laaik daai naam!
    Trommeltjie… dis lekker! 🙂
    NS – Verskoon spelvoute en swak taal, aseblief!

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s